| Modulekode | JMB 312 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Effekte van oefening op die menslike liggaam vanuit ‘n fisiologiese perspektief, fisieke energiebronne. Oefen en fiksheidsfaktore en beginsels rondom gimnasiumpraktyk. Hersiening van die algemene bestuursbeginsels (jaarvlak 1-2); verbesondering van die juridiese beginsel van sport; die hantering van spanning en konflik in die domein van Sportbestuur. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | JMB 212 en JMB 222 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App